Hi Pierre, My name is Janis, I'm from Latvia and I love to play rugby. This April I was given the opportunity to captain Latvia U 18 team. This was a huge honor for me and my family. I train very hard every day, but it seems that sometimes no one sees that, so I have to work even harder to achieve my goals. I watch the way you play and try to with the same pace, confidence and strength as you. Your achievements inspire me to do my best in rugby, because my dream is to play rugby at the highest level. I'm 16 now, I weigh 95 kg and my height is 194 cm. Good luck.
11/04/2010
Podins Jānis
j.podins@hotmail.com
Hi Pierre, I am sending you this mail just to say to you how great is our GOD. A few weeks ago a friend of mine (Chrizelle Botes - Jeffreys Bay) send you a mail regarding your inspirational dvd, it was for three of us.She requested that you write each of us a personal message, which you did! A week after my birthday(13 March) she brought my dvd gift with your personal message. I just want to elaborate again how Great is our God! When I read your message "Die beste lê nog voor" Rom8:31, I asked Chrizelle did she tell you that I was in a serious accident,she said she told you nothing about my accident. Just show you God is working all over,and through the Holy Spirit guide you to give me the right inspirational message and Bible verse at the right time. Just to let you know on the 9th February 2010 I was involved in a serious head on head collision, the accident was caused by the other party. The time of the accident I believe till today God send his Angels to protect me in my vehicle, I am 1.84m tall and I was driving a 1400 nissan champ bakkie.The whole of the right side of the vehicle was against the drivers seat,the only injuries I obtained was a broken right hip,broken left foot and stitches on my right arm. All my friends who viewed my vehicle said to me "Marco you should not have survived this accident". The day of the accident I was on my way to church, I am part of a group of people going out and spreading the good news of Jesus Christ and coverting people into christians. Our group is called KAM (Kingdom Advance Ministries) That is why I am 200% convinced that God has a beter plan and it is not my time to go yet, I have still alot of work to do for God on this earth. Once again God used the the holy spirit through you to give me the inspirational message I need to get well and to carry on the wondwerful work of Jesus Christ! Please forward me your email address so that I can send you the photos of my accident. Then you would understand what powerful testomy I have regarding how great is our God! God will decide on his time when we must go home (Heaven) Thanks for this opertunity I a christian that can chat to another christian how Great is our God! May you have a wonderful rugby season and may you do well in all your games, I will be supporting you guys all the way because I am a big big blue bull fan! May God bless you,your family and friends. May he keep you inspired to continue his wonderful work. Cheer and christian love Marco Collalto PS!2 Tim 2:16-17; Heb 4:12-13
08/04/2010
Marco Collalto
collalto@vodamail.co.za
I just want to say that, being from Hawaii, obviously American Football is our sport of choice. The first Rugby match I had ever seen was after I moved to the U.A.E., and they were predominantly South African. Now, especially working with mostly South Africans, I'm hoooked on rugby and the Springboks! I enjoy the sport so very much, in part, because you contribute to such a wonderful team! :)
06/04/2010
Smith Sharene
sharenesmith@gmail.com
crazy/awesome try in the game vs Blues!!! will be cheering for the Bulls at Suncorp in 2 weeks time..
04/04/2010
drew nicci
nicholadrew@gmail.com
Liewe Pierre My naam is Anrich Gericke en ek is 'n matriekleerder by die Hoërskool DF Malan in Kaapstad. Ek weet jy kry seker honderde briewe waardeur jy moet gaan, maar ek het 'n gevoel die Here gaan sorg dat hierdie spesifieke een oor jou pad kom. Mag ek dan my storie met jou deel =) Ek was hierdie paasnaweek geseen met die geleentheid om na jou dvd te kon luister nadat ek nou al so baie daarvan gehoor het. Na aanleiding van dit het ek jou website ontdek en net gevoel dat die Here wil he ek moet jou vertel van wat Hy al in my lewe gedoen het. Ek wil eerstens net vir God prys vir hoe Hy jou lewe gebruik vir sy koninkryk,soos die klei in die pottebakker se hande het Hy jou gevorm tot die man van sy hart wat jy vandag uitbeeld vir die hele Suid-Afrika. Selfs die verharde rugbyspelers in my span kyk met nuwe oe na God omdat hulle gesien het hoe jy jouself hanteer op en veral af van die veld. TErug by my storie... Toe ek klein was, was my ouers maar gewoonlik in die kerk gewees op sondae. Ek is die laatlam in die gesin en het 'n 6jaar ouer broer(Sebastian) en'n 8jaar suster(Simoné). My pa het gewoonlik in die aande vir ons bybelstories gelees voor ons gaan slaap en dan het ons kinders en hy saam gebid. Soos die jare aangeloop het, het my ouers minder begin kerk toe gaan en later het my pa ook nie meer vir ons gelees en saam met ons kinders gebid nie. Teen die tyd wat ek in graad3 was, kon mens maar basies sê dat my ouers heeltemal ongelowig was, al sou hulle nooit direk so se nie. Dit was in daardie tyd nog nie regtig 'n bekommernis vir my gewees nie, want ek het nie die Here as so lewend geken nie al het ek baie op my eie met hom gepraat. My ouers het baie begin glo in hierdie "new age" geloof stuff dat jy jou eie toekoms bepaal en in beheer is van jou eie siel. Die laerskool was ook maar 'n moeilike tyd vir my gewees. Ek was redelik oorgewig gewees en het maklik seergekry. Kinders het my baie gespot en ek het 'n baie lae selfbeeld ontwikkel. Ek het al hoe stiller begin word en bang geraak om voor mense te praat omdat ek elke keer verneder was deur ander kinders wat my probeer uithaal. Die onderwysers het ook nie van my gehou nie en al was ek later redelik teruggetrokke in die klas ook, het ek nogsteeds baie in die moeilikheid gekom vir nie my huiswerk doen nie en so aan. Ek kon ook glad nie mondeling praat of sulke dinge nie. Rugby was maar nog altyd 'n plek waar ek gevoel het ek kon ontsnap van die wereld en dis waar my liefde vir dit begin het. Mislukking was nogal iets wat baie oor my pad gekom het en ek was by die huis ook daarin vasgevang omdat my broer altyd so goed in alles gedoen het, hy was hoofseun van Df Malan, 95% gemiddeld, baie goed in rugby, baie gewild en ek het net nie ingepas nie. Dis waarom ek aan die einde van die laerskool besluit het om nie na DF Malan toe te gaan soos almal anders in my skool nie. Ek het besluit om koshuis toe te gaan. Na Paarl gimnasium toe. Dit was die perfekte plan gewees. Ek kon wegkom van almal wat ek geken het en oor begin met nuwe mense. En ek kon my rugby talente ten volle laat ontwikkel by so goeie rugby skool. Ek het hierdie idee gehad dat ek nou ewe skielik hiper gewild sou raak en 'n my rugbysukses van die laerskool sou voortsit. Dit was egter nie so nie, die koshuis was nag daardie eerste week. ek het amper met niemand gepraat nie, en weer weg gesink soos tevore. Die matrieks het my selfbeeld nog verder afgebreek in die doop en dit het boonop ook slegter begin gaan met die rugby want ek het hierdie idee gehad dat ek gewig moet begin verloor om "gelike" te word al was ek nie meer so oorgewig nie. Die probleem daarmee was dat ek 'n stut was op laerskool en nou het ek skielik slot begin speel omdat ek lank en maer geword het. Ek het B span rugby gespeel, tot my groot teleursteling en die hoerskool was glad nie waarvan ek gedroom het nie. Ek het steeds n verhouding met die Here gehad maar dit was baie ver van intiem. Ek kon egter ook nie regtig goeie vriende ontwikkel nie, want mens moes dan eers verkeerde dinge doen om regtig aanvaar te word en wou ook nie dit doen nie want ek wou nie die Here verlaat nie. Ek was in die middel van twee werelde. Toe het die Here in 2007 in my graad9 jaar skielik baie erg in my lewe ingegryp. My broer se oudskool se csv leier het my skielik gebel en gese ek moet die naweek na hulle csv kamp toe gaan. ek het toe wonderbaarlik daar opgedaag en my hele lewe sou nooit weer dieselfde gewees het nie. Dit was asof die Here op daardie kamp besluit het om die "barrier" te breek want op hierdie kamp het mense skielik van my begin hou vir die eerste keer in my lewe. Die Gees van God het my ingewag... op 29 April 2007 het die Here Jesus my gedoop met sy Heilige Gees en ek het ook die gawe van tale ontvang. een van die leiers het skielik na my toe gekom in die donker van die nag terwyl n ongelooflike storm buite aan was en vir my die volgende boodskap gebring: Ek roep jou op jou naam, Anrich Gericke x3 Wees 'n pilaar in My huis Hou jou hande skoon voor my Hou jou gedagtes skoon voor my Van hierdie oomblik af sal jou lewe nooit weer dieselfde wees nie En dit was nooit... ek was terug na my skool en baie dinge het begin verander. Ek was nou so alleen omdat ek letterlik niemand anders kon vind wat die Here dien nie. Ek het hom in die badkamers gaan aanbid om alleen weg te kom. ek het in die aande bybel gelees met n flitslig onder my kombers en die Here vertou vir groot verandering om my. Ek was so bitter alleen, maar dit was n tyd van groot hoop. En toe eendag toe ek na 'n uitreik na swaziland terug skooltoe kom het dit my skielik oorval: ek moet terug kaap toe gaan na DF Malan Hoerskool... ek weet nie hoe dit gebeur het nie maar ek moes wegkom. ek het egter vir die Here gese dat ek nie sou gaan voordat daar herlewing in Paarl Gimnasium is nie. Daar was boonop nog probleme, my ouers het geweier om my te laat skool verander en het vas geglo dat ek weens probleme die skool wou verlaat. Maar op hierdie stadium was dit nie meer so nie. My hele kamer het deur my tot die Here gekom. Daar het selle in die koshuis en in die skool begin vorm tydens pouses. Mense het begin opstaan vir God en op een dag het 150 mense hulle harte vir die Here gegee in trane tydens die csv periode. Ek wens eintlik ek kon hierdie verhaal vir jou in persoon vertel, dit is te ongelooflik om neer te skryf. Na baie gesukkel wou my ouers steeds nie he ek moes die skool verlaat nie, dit het my moedeloos hartseer en gebroke gemaak en ek het op 'n dag vir die Here gese ek gaan nie weer eet voordat hy my antwoord op my verlating nie. en op daardie selfde dag in csv sel het iemand vir my 'n kaartjie gegee met markus 11:24 op. "Enige iets wat julle in gebed vra, sal julle Vader aan julle gee, mits julle Hom daarmee vertrou". Daarna het ek geweet iets groot is besig om te gebeur. My pa het my die volgende dag gebel en gese dat hy my die vrydag sou neem om by my nuwe skool te gaan inskryf al het hulle my weens hulle ongeloof nie geglo dat ek geroep is tot DF malan nie. Toe ek die eerste dag van my graad10 jaar in my nuwe skool ingestap het, het ek geweet ek was by my regte huis. Ek het besef dat God my Paarl Gim toe gestuur het sodat ek kon leer om standvastig te wees en deur die koshuis kon leer om swaar tye te hanteer en my oppervlakkigheid van die laerskool te verloor. Dadelik het mense my skielik gesien as 'n leier en ek was gou die kaptein van die onder 16a span op flank. My rugby het skielik weer floreer en ek het nuwe vorm gekry, mense het begin praat oor my leierspotensiaal en ek is op die leerderaad vir graad 11 gekies aan die einde van die jaar. Ek het ook na baie terugslae en beserings in my o/16 jaar dit reggekry om in 2009 steeds die 1ste span te haal en ek het toe haker begin speel nadat ek weer bietjie gewig en krag begin kry het om saamet my spoed te werk. Graad11 was eintlik maar 'n jaar waar ek nie met waagmoed die Here gedien het nie. My geestelike lewe was so gemiddeld soos die besige skoollewe my aandag afgetrek het. Later het ek net weer op my kniee voor die Here gekom en vir Hom gese dat in hierdie skool is vir n baie groot doel en dat ek reg is om Hom voluit te volg. En wonderbaarlik het die Here iets ongelooflik kom doen. Hy het vir my, die skaam, oorgewig seuntjie van die laerskool wat net aansien by die wereld gesoek het maar wat elke dag deur dit afgebreek was, die seun wat van alles af weggevlug het na laerskool, die seun wie amper niemand in geglo het nie, vir my het hy hoofseun van die Hoerskool DF Malan gemaak nadat ek nog nie eers 2jaar in die skool was nie... Hy het vir my in die posisie gesit met die meeste invloed om mense te wys wie Hy is. En die res moet nog gebeur, ek is nou in my matriekjaar en ek en die mede gelowiges in my skool vertrou Jesus vir Groot dinge hierdie jaar. Hierdie skool SAl hierdie die Koning van Koning "face to face" sien en Hy gaan hulle lewens verander. Ons vertrou Hom daarvoor Dit gaan sover baie goed met die rugby ook,daar was al sprake van paarl gim wat my wil kontrakteer om weer vir hulle te kom speel, haha maar ek gaan dit definitief nie oorweeg nie. ek hoop regtig om die WP cravenwweek span die jaar te maak. Dit is in my hart en ek weet ek is geseend met die talent om dit te kan doen al het ek dit nog nooit kon regkry nie. Wees op die uitkyk vir my =) Dankie vir al die voorbeelde wat jy vir ons almal stel Pierre, ek gaan beslis meer dissipline begin insit in my geloof en my rugby en akademie sodat ek die vrugte daarvan sal kan ervaar, dis tog waarvoor die Here my 'n hart gegee het. My broer is nou finale jaar medies en hy bly nou ook weer hier in die huis saam met my en my ouers vir sy laaste jaar. Ons bid so dat my ouers die Here net sal kan sien en geered sal word, ek weet dit is ook een van die redes hoekom ons terug in die huis is, maar die Here sal voorsien. Ek bid vir jou en jou doel in hierdie wereld Pierre en ek bid dat jy 'n beseringvrye jaar sal he vol seen! Bid asb dan ook vir my ouers en my skool dat hulle albei die Here sal vind net soos ons gelukkiges. Ek weet jys besig maar ek sal dit waardeer as ons dalk bietjie kontak met mekaar kan he, al is dit net n email of sms elke jaar. ek vertrou die Here sal vir jou bevestiging gee dat Hy wil he so iets moet plaasvind. Ek probeer regtig nie soos n mal "fan" jou stawk nie =) Dink net die Here beplan iets groots Joune in Jesus Anrich Gericke 0745801210 anrichgericke@yahoo.com Sterkte met S14!
04/04/2010
Anrich Gericke
anrichgericke@yahoo.com
| 1 | 2 |



